Die Metta Gebed
Vir myself:
Mag ek gelukkig, tevrede en vervuld wees.
Mag ek heling ervaar en heel word.
Mag ek vandag kry wat ek nodig het en wat ek opreg begeer.
Mag ek beskerm word teen elke soort kwaad en sonder angs wees.
Mag ek innerlike vrede en welbehae ken.
Mag ek ontwaak en verlossing vind.
Mag daar vrede op aarde wees, in my hart, en in die hele skepping.
Vir mense ná aan my: (voeg persoon se naam in)
Mag ______ gelukkig, tevrede en vervuld wees.
Mag _______ heling ervaar en heel word.
Mag _______ vandag kry wat hy/sy nodig het en wat hy/sy opreg begeer.
Mag _______ beskerm word teen elke soort kwaad en sonder angs wees.
Mag _______ innerlike vrede en welbehae ken.
Mag _______ ontwaak en verlossing vind.
Mag daar vrede op aarde wees, in _______ se hart, en in die hele skepping.
Vir my vyande / mense met wie ek in konflik is: (voeg persoon se naam in)
Mag ______ gelukkig, tevrede en vervuld wees.
Mag _______ heling ervaar en heel word.
Mag _______ vandag kry wat hy/sy nodig het en wat hy/sy opreg begeer.
Mag _______ beskerm word teen elke soort kwaad en sonder angs wees.
Mag _______ innerlike vrede en welbehae ken.
Mag _______ ontwaak en verlossing vind.
Mag daar vrede op aarde wees, in _______ se hart, en in die hele skepping. Vir ons planeet en alle wesens:
Mag daar vrede op aarde wees.
Mag die harte van alles wesens vir mekaar oop wees.
Mag alle lewensvorme hul volle potensiaal bereik.
Mag alle lewe die wonder van lig weerkaats. |